@Nina_clo Goeiemรดre, dit is 'n baie groot gevoel en voorreg van genade wat jy vanoggend uitspreek, baie besonders om in so'n posisie te kan wees in die wรชreld waarin ons lewe met al sy aanslae terwyl daar baie, maar baie min mense is wat dit ook kan sรช.
@Nina_clo Mooiste video van jou, vanmiddag gekyk van die punt af wat jy jou video geneem het, daai groot skip met sy groot gat kyk vir โn koue suidwestewind, is waarom sy gat na ons toe gedraai is. Ja dit was van die mooiste dae op Bloubergstrand. Interessante inskrywings wat jy het.