Sanger en liedjieskrywer, Gert Koevert, se musiek is soos die woorde van 'n liefdesbrief – eerlik, grypend, passievol en gemik op die hart en gedagtes....
Dankie @johanheystek en @_mosaiek_ dat ek kon deel wees van julle prag online diens vanoggend. Die wat dit gemis het kan vanaand 17hoo weer in skakel op Mosaik online. Geseënde Sondag vir julle almal🎶 https://t.co/xGqpVV000L
Thanks XruisTv, Eon de Bruin en Lydia Winchester vir die lekker interview! Julle daar by XruisTv Rock! #anderkantdiehighwaytour2019 https://t.co/JpakIKAz29