Na ons great begin op die liga laas naweek teen Macassar waar al ons spanne behalwe die o/20 gewen het, nooi ons almal uit Saterdag vir ons eerste tuis wedstryd van die liga #rugby… https://t.co/KlUCHQpSvZ
Vir die van julle wat nie planne het vir die Lang naweek nie, kom join ons by ons o/20 rugby dag die Saterdag #rugby @ Goodwood Rugby Club https://t.co/ewEzC6UXSS
Goodwood wil graag almal in die gemeenskap asook die rugby gemeenskap daarbuite bewus maak van die volgende datum. Op die 11de Mei gaan ons n Clifford Etzebeth dag hou. Sien asb poster… https://t.co/vtRTSSlApR
Dagse Almal, net n reminder oor more so sport dag by Goodwood rugby club. Vir die Rugby lief hebbers daar buite, die Georgian 7s span sal ook more by ons wees en teen n Goodwood 7s… https://t.co/xLpzWv9i36
Hi Almal, kom join ons Saterdag vir ons eerste tuis friendly vir die jaar, wanneer ons o/20 vir Scottsdene aanvat en ons senior spanne Hamediehs speel. Kom join in op die dag en geniet dit… https://t.co/Izvq67Dm4B
Hello almal, kom en geniet die dag saam ons op die 16de Maart vir ons rugby dag, om reg te maak vir die Liga wat voor le. Deelnemende clubs is Kraaifontein, Busy Bees en Langa. #preseason… https://t.co/AgYtzXSiyd
Dagse Almal, dis weer daardie tyd van die jaar, ons nooi graag almal uit om deel te neem aan ons jaarlikse potjiekos kompetisie op Saterdag die 2de Maart. Kyk asb na ons poster vir meer… https://t.co/4Oir5cUh7g
Come join in on the action as We play our first friendly of the season this Saturday 16 Feb 2019 in preparation for Super league B. We will be playing against Hands and Heart at the… https://t.co/MyQi9CwqXx
Come join us as we take part in the community 10s at City Park - Athlone this Saturday 2 Feb. Action starts at 10:00 with our first game at 10:42 vs the defending champions Primroses.… https://t.co/HuX40ysQYz