Gaint Abrasion lyn, die lyn wat ons vir jare gebruik het om monster vis te vang is nou in 5, 7 en 10 pond beskikbaar. Die lyn is sekerlik een van die bestelyn op Die mark en ons kan nie wag om met dit te gaan hengel nie.
In vanaand se episode hengel ons in die Suid Kaap "Rots en Strand". Ons vang biekie Kabeljou en ander prag visse in ons plaaslike waters. https://t.co/9emFHBC2ro
Suid-Kaap hengel.
Vir al die manne wat gevra het, hier is dit nou. Plaaslike soutwater hengel. Ons gaan oor die volgende 3 episodes vir jul van die beste sout water hengel wys... https://t.co/jLl5Tems2X
Vanaand sluit ons Bloemhofdam se hengel sessie af. Ons vang 'n paar mooi Karpe van die rubber ducks af en daaar na vang ons Babers met die prop metode.
Hier is vanaand se episode se lus maaker. Ons hengel by Bloemhofdam papgooi met Supercast se nuwe Spiderman dip en skuif dan na die rubber ducks met die klein stokke op soek na nog prag Karpe.
Vir Al die mense wat graag wou weet oor die nuwe Deeper sonar en die Land Rover foon, waar om dit te Koop, hier is die info wat aan ons gegee is van die borg af.
Customers can get both online at https://t.co/PYTQqcJ9gZ and the land rover at Vodacom... https://t.co/j3DrJb8Bko
In vanaand se episode hengel ons deel twee van ons spesie hengel by Inanda dam. Ons hengel tyd ens n reuse storm en vang 'n paar prag visse.
Vanaand om 17h30 KykNET 144 https://t.co/k1sVlpg2cc
Vir die van julle wat nog nie opgewonde is oor eerskomende Maandag aand se “Hier Gaan Ons Alweer” nie, hier is so ‘n voorsmakie om die aptyt op te wek.
Ons gebruik ook in hierdie program die volgende hengel... https://t.co/bv7WaKhzxE
Vandag is die GROOT dag. Die nuwe reeks begin vanaand om 17:30 op KykNET 144 DSTV. Ons wys julle 'n paar wenke en ook wat om te gebruik as jy self die hengel wil gaan aan vat. Hier is net 'n klein voor smaak van wat als na julle kant toe kom.
Die nuwe reeks begin Dié Maandag. In die nuwe reeks hengel ons plaaslik in die Suid Kaap, hier is so iets kleins wat julle na kan uit sien. Kyk die Maandag om 17:30 KykNET 144 DSTV.
Stywe Lyne.
https://t.co/Ugyc1qxdOa
Soos julle weet kamp ons net met die conqueror trailers, so ons vra of julle so gaaf sal wees en op Die link sal gaan en gaan stem vir die conqueror sleepwa.
Dankie
HGOA https://t.co/Ugyc1qxdOa
Die nuwe Reeks begin volgende maandag. Hier is n paar vissevir die spesie en vars water manne. Ons hengel ook later in die suid Kaap vir lekker local visse.
In die reeks gaan ons 'n nuwe dam besoek vir die spesie hengel en ons gaan ook 'n ou gunsteling dam besoek vir die "Papgooi" en klein boot hengel. Ons hengel spesie saam met 'n 4 maalige kampioen wat ons 'n... https://t.co/hpxQamDWCy