Dit IS DIE PROGRAM vir die komende naweek se RUGBY. 🏆🏉
Ons kan nie meer wag nie! Ongelukkig word geen toeskouers toegelaat nie maar die wedstryde sal regstreeks uitgesaai word op https://t.co/lpDJMb91yq
#Monnas#UniekGefokus#SecondToNone#LiewerSlytAsRoes
Stephan Schönborn (Gr. 9) learner participated in the WMO World Championships in Blackpool where he achieved a gold medal🥇 for Traditional Hard Forms for boys u.18. He was the youngest in the division by two years. We are so proud of you Stephan!
#SecondToNone
#NuweKoorleier 🎶🎵
Baie welkom aan ons nuwe koorleier Anton Pottas, ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in al die take wat jy gaan aanpak!👏
Ons is opgewonde om jou deel te hê van die Monnas-familie.🤗🙏
#LiewerSlytAsRoes
Die gemeenskap word versoek om te help met enige inligting rakende Ruan Lubbe wat sedert 11:00 vanoggend vermis geraak het. Kontak asb Kol v Eeden by 0824116534 indien u inligting het.
#MonnasKultuur 🎭
Tydens die RACA SHOWCASE het Monnas geskitter in hulle optredes en prestasies: B. Eloff-Overall Drama and Speech Winner, S.Rennie-Overall Instrumental Winner, I.Modipane-Best Motivational Item,Jade Hibbert-XFactor Trophy,Thielo Kobe-best MC Award.