Hpg was involved in the follow-up,tracking and arresting of these accuseds. Hpg was betrokke by opvolg,opspoor en arresteer van hierdie verdagtes. Bela Bela cas 117-09-2016, Accused 1 Vusa Andries Khumalo... https://t.co/6DJlGv0BLR
Hpg en Senyaka Nyaka sekuriteit het n klagte van jag met honde bygewoon te Ratho boerdery (Tom Burke) Spore is gevolg tot in rob roy nr 2 waar twee verdagtes (minderjarig) gearresteer is. Die vlakvark is in... https://t.co/4kl0EM69NZ
Hpg en Senyaka Nyaka sekuriteit het twee verdagtes gearresteer te Tom Burke nadat hulle onwettig gejag het met strikke op n plaas. Beslag is ook gele op die karkas,vleis ens
Vier verdagtes is vandag skuldig bevind en gevonnis in die rondgaande hooggeregshof te Polokwane na aanleiding van die bostaande moorde op die bejaarde Peterson egpaar in Sept 2017 te Verloren Bela-Bela. Hulle... https://t.co/K1F9flwYe3
Hpg te same met ModimolleSapd Cluster trio taakspan,Modimolle Cig en Niu het n optrede geloods op die N1 snelweg met betrekking tot gewapende rowe waar slagoffers wat met voertuie pendel geroof is oor n lang... https://t.co/671UOnQnRN
Hpg en Senyaka nyaka het inligting opgevolg te Tom Burke area. 3x verdagtes is gearresteer in besit van wilds en skaapvleis. Bewysstukke is ingehandig te Tom Burke en sake is geopen vir onwettige besit van wildsvleis
Hpg het beslag gele op die voertuig en verdagtes gearresteer met 4000 liter diesel. Die diesel word gesteel van vragmotors op R101 en N1 tussen Mokopane en Naboomspruit. Verdagtes en voertuig is oorhandig aan sapd Mahwelereng
Hpg,Senyaka nyaka sekuriteit en plaaslike boere het gereageer na n poging tot veediefstal klagte in Nylgebied Potgietersrus. Vragmotor was reeds op plaas,drade geknip en drukgang gemaak met sypanele van die... https://t.co/4oRsXMo9gU
Een van Hpg vrywilligers van Mokopane is tydens n optrede gewond. Hy kort dringend n operasie om sy gebreekte arm te herstel. Die persoon beskik nie oor n mediese fonds nie. Persone wat n bydrae wil maak kan... https://t.co/5BzI63GtDv
Hpg te same met sap en plaaslike boere het hierdie manne gearresteer te Saamboubrug omgewing. Hulle word verbind met verskeie huisbrake. Beslag is ook gele op n gesteelde .22 geweer,gaspistool en ander... https://t.co/CASOLsl7l4
Die Zimbabwiër wat dr. Werner Emslie van Lephalale (Ellisras) in September 2017 vermoor het, is tot 58 jaar gevangenisstraf gevonnis.
Petrus Moyo (27) het Woensdag in die rondgaande hooggeregshof in Lephalale... https://t.co/dfmzCHKHsO
Petrus Moyo wat gearresteer is op die aanval en Moord van dr Emslie en sy gesin te Lephalale en daarna 2x ontsnap het is sopas in die rondgaande hooggeregshof te Lephalale skuldig bevind aan die moord op dr... https://t.co/jd22qWvKXF
Hpg attended a roundtable with several other rollplayers,celebrities and professional golfers at San Lameer where crime was discussed,sharing possible solutions and getting inputs from people of various... https://t.co/GBbmusKrwB
Hpg het inligting ontvang dat verdagtes Foodzone Thabazimbi vanoggend as hy oopmaak gaan roof. Verdagte voertuig is dopgehou en vier verdagtes is gearresteer deur hpg en Thabazimbi saps. Beslag is gele op n... https://t.co/5CgRWXyKrO
Hpg het inligting ontvang dat verdagtes Foodzone Thabazimbi vanoggend as hy oopmaak gaan roof. Verdagte voertuig is dopgehou en vier verdagtes is gearresteer deur hpg en Thabazimbi saps. Beslag is gele op n... https://t.co/Imjq0CDMLf
Hpg received information of a planned robbery at Foodzone Thabazimbi. Four suspects arrested by HPG and Saps.
Hpg het inligting ontvang dat verdagtes Foodzone Thabazimbi vanoggend as hy oopmaak gaan roof.... https://t.co/Ax1GbyJhJo
So is ons reg om voort te gaan met 2019 se take hou dit ingedagte dat behalwe ons normale doen en late rakende geweldsmisdaad en renosterstropery ons ook alle ander ondersoeke hanteer asook poligrawe. Skakel... https://t.co/xcKSkMCbWF
Kapt du Plessis van Northam en hpg het inligting opgevolg nadat n egpaar vermoor is en hulle liggame gebrand en verkool is te Northam. Een verdagte is gearresteer beslag is gele op die geroofde motor,selfoon,bebloede klere ens. Ondersoek duur voort
Namens hpg bestuur wil ons vir elke borg,donateur,ondersteuner,vriend en lede n aangename,geseende feesgety toe wens gevul met liefde,vrede en vreugde. Dankie vir dit wat julle vir HPG beteken ons waardeer dit opreg. Groetnis HPG bestuur https://t.co/XbIjQryQqu
Hpg in samewerking met Senyaka Nyaka sekuriteit het drie verdagtes gearresteer wat Crecy,Tuinplaas en Roedtan al n geruime tyd teister met inbrake op plase. Spore is vir etlike kilometer gevolg nadat nog n... https://t.co/pebJCwqD3f