Baie welkom aan die volgende nuwe lidmate:
Anne-Liese Krüger - Durbanville-Bergsig
Heather Tayler - Bloubergstrand
Henning van Wyk - Stellenbosch
Yolandi van Wyk - Bloemfontein-Noord
Palmsondag (14 April) kondig die begin van Groot Lydensweek aan. Jesus ry op 'n donkie Jerusalem binne en gaan in minder as 'n week gekruisig word. Alle spanning begin dus nou intensifiseer.
https://t.co/k5NnbSMmr7 https://t.co/k5NnbSMmr7
Gebed vir die week:
Ons Vader, dankie vir die voorreg om te kan leef. Dankie dat U ons in genade raaksien, maak nie saak wie ons is nie. Dankie dat U bereid is om ons te soek en dat U ons Redder is.
Here,... https://t.co/IVeWgAKWPU
Met ongelooflike passie en onbaat-sugtige liefde bied die Omonia-bediening in Athene al die afgelope vier jaar hulp en ondersteuning aan vlugtelinge uit hoofsaaklik Sirië, Irak en Afghanistan.... https://t.co/3L4RutJLKw
Gister oggend by Tekkiekerk het ons gepraat om elke oomblik wat God vir ons gee ten volle te geniet. Ons het dit verduidelik deur n roomys eet kompetisie. Raai watter groep het het gecheat deur selfs roomyse... https://t.co/snl5j1SMLV
Hoekom reik ‘n mens uit na Phuket, die idilliese vakansie-eiland in Thailand? Die antwoord is eenvoudig:
https://t.co/lWkrxgt53I https://t.co/lWkrxgt53I
Bid saam met ons vir die volgende mense:
Sarel du Toit - kanker, beenmurgoorplanting behandelings
Paul en Michelle Swanepoel - ernstige gesondheidsprobleme
Van Zyl Siebert - kanker
Faan van der... https://t.co/su0f5tNjq1
Ons is op soek na ‘n vrywilliger wat kan help met die indeling van persone in omgeegroepe. Jy moet rekenaarvaardig wees en bereid wees om ongeveer 1 uur per week die indelings by die kerkkantoor te doen... https://t.co/Q7fK0fRIvb