@NewUnitatevires @aaardvaaark82 @ronellepretor Ek herinner jou graag aan n tweet wat jy op 19/10/2017 geplaas het. Ek aanvaar dat jou nou anders dink daaroor, want toe het jy erkenning gegee daaraan dat elkeen geregtig is op sy/haar opinie, asook die reg om van andere s’n te verskil...