’n Projek om die geboortehuis van N.P. Van Wyk Louw en W.E.G. Louw te restoureer verseker nie net dat dié museum behoue bly nie, maar dat poësie opnuut in dié Karoo-plek ’n vastrapplek kry ...
Lees gratis: https://t.co/rJNcYLFgSc
#Afrikaans#gedigte#digter#skrywer
In haar taalrubriek skryf @janaluther "In Afrikaans is dit ’n, nie ‘n en veral nie ñ nie" en gee wonderlike raad oor hoe om die ’n te maak in MS Word.
#Afrikaans@DieWoordeboek@Taalraad
https://t.co/Xb2Tuwejwv via @Netwerk24
Ons vier vandag Afrikaanse Taaldag! Jy kan ook 'n bydrae lewer tot die opskryf van al die variëteite van Afrikaans deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal te ondersteun. Borg jou gunstelingwoord vir R100 en kry vir 6 maande toegang tot die Aanlyn WAT.
#Afrikaans
Vooroordeel is een sonde wat niemand onaangeraak laat nie.
📖 Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: https://t.co/MG1vV01uDK
Vanaand om 20:00 in @zarsg Radioteater: Nols D'Amus, deur Hendie Grobbelaar. Met Pietie Beyers, Sulette Thompson, Anton Schmidt, Elzabe Zietsman, Johny Klein en Claudia Jones. Regie deur Ina Strydom
Intergenerational trauma & weird mushrooms, anyone? There's a radio play for that.
Donderdag op @zarsg: Die Belofte met Maria Vos, Mia van der Merwe, Emma Nelson, Tinarie van Wyk Loots, Andre Weideman en Karleine Herbst. Regie: Anrich Herbst; tegniese versorging: Cassi Lowers.
SABC sends best birthday wishes to @zarsg, the station that continues to stay in touch and in tune with its listeners. Here’s to many more!
To connect with your customers on RSG visit: https://t.co/nZZWosjBNx
#SABCRadioBrag
Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing in Afrikaans in die vorm van ’n referaat of plakkaat by die simposium (23–24 November 2023) aan te bied. Die aangepaste sperdatum vir voorstelle is 20 Oktober 2023. | @SAAkademie
https://t.co/XUo4Sr1kfl