Love God First! ๐
Happy Anniversary my Man!
Married 13 years and still in love.
Dankie vir al jou liefde en dat jy
my altyd soos ล Prinses laat voel!
You are my happy place and the
reason I believe in Fairytales!
WOW, WOW, WOW ๐๐ฝ
We cannot Thank God enough for His trust in us ๐๐ผ๐๐ฝ๐๐ผ
It's our honour to welcome our newest addition...
Matthew - born 6 January 2025. ๐
It's an unbelievable testimony... God is so so so good. ๐๐ฝ
#blessed#adoption
Die beste gevoel ooit om ล mamma van twee te kan wees. Ons het jare lank gebid vir ล pigeon pair. Vir julle is ek onvoorwaarlik lief. โค๏ธ
Dankie Vader vir ons wonderlike kinders, ons kan nie genoeg Dankie sรช nie. ๐๐ผ
Isabella en Milan, dit is ล eer om jul mamma te kan wees.
Ons Mooiste Pop,
Vandag is jy ล volle 18 maande jonk.
Jy is sonder twyfel one in a Billion.
Jy is ล droom kind, so soet, jy is super slim, gesond en geseรซnd en so so Mooi.
Geen woorde sal kan beskryf hoe ongelooflik lief ons jou het nie.
Happy Anniversary my Man! โค Marco Engelbrecht
Married 12 years and still growing strong!
Dankie vir al jou liefde en dat jy my altyd soos ล Prinses laat voel!
You are my happy place and the reason I believe in Fairytales!
Dankie vir wie jy is.
Vader, dankie vir die man van my & Isabella se Pappa Beertjie! ๐ค
Ons is ewig dankbaar vir ons grootste blessing van U!๐๐ผ
Gelukkige Verjaarsdag my man, beste vriend, en my beter helfte!๐
Jy is die wonderlikste man en pappa ooit.
Lief jou oneindig baie.
My Liefie, ๐
Jou Bokkie en ons baba Bokkie is ongelooflik lief vir jou.โก
Dit is ล eer om ons 4de Rugby World Cup saam te geniet.
Go Bokke, make us Proud. ๐ฟ๐ฆ
Wies jou Bokkie? ๐คฃ
Liewe Isabella Engelbrecht,
๐ 13 Maande het gevlieg โ๏ธ
Ons begin bid dat tyd sal stil staan. ๐๐ผ
Lief jou oneidig baie ons Prinsessie.
Mag jy altyd ontjou jy is ล Koning's kind. ๐
Jy is so so so ongelooflik baie geliefd. โค๏ธ
Isabella ๐
Waar begin ons ? ... jy is vandag 1 jaar oud! Kom ons begin by ons SKEPPER vir wie ons 10 jaar vertou het vir die Grootste Blessing ooit. Dankie Jesus๐๐ผ
Ons Liefie jy is die perfekste perfek op aarde en die Mooiste Mooi... Lente was nog nooit so vreugdevol...
Isabella jy is sonder twyfel ons Mooiste Blom. ๐ผ
Jy is ons blessing in die lente seisoen.โก
Love you plenty. โกโกโก
Op jou eerste Lente dag en vele meer waar jy altyd die jul Mooiste Blom sal wees. ๐
Ons celebrate jou mรดre. Whooop Whooop