#arnoldgeerdts gesels Donderdag 18 Junie om 19:00 met een van Suid Afrika se GROOT(es) op #jouGROOTkuier. Bok breker pierrespies_ is ons gas en ons gaan praat oor alles #rugby en sommer… https://t.co/jTreVfqYyx
Spesiale aanbod vir #jouGROOTkuier saam met Lindie Strydom op Donderdag, 7 Mei om 19:00.
Betaal slegs R49 vir jou aanlyn-kuier-kaartjie.
Besoek https://t.co/F2IMPCbWHX nou!
Op die tuisblad -… https://t.co/UVgfN5iJgK
#GROOTontbyt@kykNETtv Ons groet op 'n lawwe noot tot 8 Januarie 2018! Dankie dat jy deel in ons #GROOTontbyt en vir 'n gatskop 2017!
Wees veilig dié feesseisoen, geseënde Kersfees en sien Maandag 8 Januarie 2018 weer om 6h00!