Beste Oom Dr @RassieRugby. Ek het altyd geweet my foon sou eendag lui. Dankie vir die bel. Ek is reg, fiks, toks is in, en ek het dit "klein-gemaak". Vir volk en vaderland. Alle paaie lei na Principality Stadium! BOKKE! #london#edinburgh#cardiff@Springboks#bokbfk 🇿🇦🏴🏴🏴