NG Kerk Aberdeen
Die NG Kerk het die hoogste toring van alle NG Kerk geboue is Suid-Afrika.
Die toring is 50m hoog en weens die gewig van die dak-teëls is die toring met 50cm “skeef”.
Die kerk is gebou in twee fases, 1864 en 1908.
Beslis ‘n besoek werd!
Eastern Cape Tourism
Môre vanuit n bedompinge Despatch. Vandag kies ek om die mense te laat gaan, wie se geselskap giftig is vir my gemoedsrus en verkies ek om weg te bly van geslote deure wat n hindernis vir myself is. Geniet jou dag, familie en n koppie koffie 👍🏻.
Good morning Beautiful Humans!🤩 Happy Thursday!☺️ It maybe still dark out 🌙 But with sunshine in our hearts☀️and a smile on our face 😀 We can brighten everyones day 😎 Have yourselves a fab one folks!😘
#ThursdayVibes