@kalliekriel@dricusduplessis@ufc Vir die laaste 15 jaar, maar is dit nie normaal nie, dit gaan nie verander nie, wat maak dit saak? Hoe gaan ons dit verander? Hierdie voel vir my soos 'n mors van tyd en energie, praat en praat, niks kom ooit hiervan nie!