Home
Language
English
Tรผrkรงe
Bahasa Indonesia
About
Privacy Policy
Terms of Service
Pricing
Sign In
Download All
Share
Janro du Randt
@JanroduRandt
My lewe begin waar die teerpad eindig - plaaslewe -
South Africa
Joined December 2011
538
Following
232
Followers
349
Posts
Janro du Randt
@JanroduRandt
over 10 years ago
Want wat word van die waarheid as niemand dit hoor nie?*
Janro du Randt
@JanroduRandt
over 10 years ago
Die gelukkigste gesigte het soms die meeste hartseer.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Die beste gevoel in die wereld is om te weet dat jy iets vir iemand anders beteken.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Vir party mense sal jy n blok goud gee en hulle sal kla oor hoe swaar dit is.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Daars niks seerder as iemand wat jy lief het jou vermy nie .
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Eerlike liefde is die mooiste liefde.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
As jy praat van Nesquick en nie hasiemelk nie het jou ouers jou nie reg groot gemaak nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Raak verlief op iemand wat voel soos die herstel kamer en nie soos die motor wat jou raak gery het nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Min dinge so mooi soos die stilte van die nag.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Die lewe. Dis 'n gevaarlike speletjie om te speel, en niemand gaan wen nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Mense mag jou dalk seer maak, maar Jesus sal altyd jou hart weer heel maak
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
'n Verhouding is nie soos Twitter waar jy kan in teken-en uit teken net soos wat jy wil nie .
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Mens weet nooit wat mens het tot na jy dit verloor het nie .Die ironie is,eers na mens dit verloor sien mens hoe perfek dit was.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
As die persoon jou laat glimlag en gelukkig maak,moenie beter gaan soek nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Tyd kos jou niks , maar dit is die kosbaarste ding wat jy kan weggee.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
'n Mooi lyf hou nie veraltyd nie ,maar 'n mooi persoonlikheid doen โก
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Mens kom op daardie oomblik in jou lewe ,waar jy nie meer ander se belange eerste wil stel nie ,want niemand waardeur dit nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
about 11 years ago
Die beste oomblike is die oomblike wat glad nie beplan word nie.
Janro du Randt
@JanroduRandt
over 11 years ago
Jou naam agterste voor beteken perfek in 'n taal wat ek nou net opgemaak het .
Janro du Randt
@JanroduRandt
over 11 years ago
Pyn maak jou sterker , trane maak jou meer braaf , hartbreuk maak jou slimmer .. So se dankie vir jou verlede vir 'n beter toekoms .
Last Seen Users on Sotwe
Amy Cozby
Seen from
Turkey
kรผrd sert afetmez ๐
Seen from
Turkey
mitsos
Seen from
Greece
The Unfaithful Wife
Seen from
India
เธซเธฅเธงเธเธเธตเนเธเธตเนเนเธเธตเนเธขเธ
ู
kerdusrusak_26
Seen from
Poland
gooner๐ตโ๐ซ๐ง
Seen from
Saudi Arabia
Inoue Group
Seen from
Brazil
Blackyy Ranjith ๐โจ
Seen from
India
Trends for you
1
Labor Day
Under 10K tweets
2
Luzardo
Under 10K tweets
3
Bombardier
Under 10K tweets
4
#CodeFreedom
Under 10K tweets
5
Stewie
Under 10K tweets
6
$LAPTOP
Under 10K tweets
7
Cantillo
Under 10K tweets
8
Grant Holmes
Under 10K tweets
9
Penix
Under 10K tweets
10
Phee
Under 10K tweets
Most Popular Users
1
Elon Musk
@elonmusk
241.6M followers
2
Barack Obama
@barackobama
119M followers
3
Cristiano Ronaldo
@cristiano
114.1M followers
4
Donald J. Trump
@realdonaldtrump
111.8M followers
5
Narendra Modi
@narendramodi
107.2M followers
6
Rihanna
@rihanna
98.7M followers
7
NASA
@nasa
92.4M followers
8
Justin Bieber
@justinbieber
91.8M followers
9
KATY PERRY
@katyperry
89.9M followers
10
Taylor Swift
@taylorswift13
83.8M followers
11
Lady Gaga
@ladygaga
75.3M followers
12
Virat Kohli
@imvkohli
73.1M followers
13
Kim Kardashian
@kimkardashian
70.8M followers
14
YouTube
@youtube
68.8M followers
15
Neymar Jr
@neymarjr
66.1M followers
16
Bill Gates
@billgates
65M followers
17
Selena Gomez
@selenagomez
62.9M followers
18
The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers
19
CNN
@cnn
61.8M followers
20
X
@x
60.7M followers
Olivia
Online
โจ
โญ
๐ซ