Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.
Marizaan van der Linde is as Speler van die Wedstryd aangewys in Oos-Gauteng O.18 se wedstryd teen die Northern Blues.
Oos-Gauteng het die wedstryd wat in Stellenbosch gespeel is, met 2-0 gewen. https://t.co/pEVsOvkzu6
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen Benoni High School!
Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan!
#JansenHokkie#JansenTrots https://t.co/aBM1cQQiyH
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen HS Jeugland!
Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan!
#JansenHokkie#JansenTrots https://t.co/wbpuhM5jWy
NEEM KENNIS: BELANGRIK INLIGTING
Met die oog op die naderende eksamen, sluit die skool op Dinsdag en Woensdag om 13:00. Al die periodes word steeds gevolg.
Jansengroete. https://t.co/7D76gLGCwn