@deWaalMagda Op 22 was al my besittings,agter op my klein Corsa bakkie gepak,vasgemaak en afgery/getrek Kaap toe al die pad uit JNB uit all by myself🤣 voor dit was ek net 1 keer daar toe ek 11 was. Doen dit net dit is die moeite werd( wel ek bly nou in die Bosveld maar die Kaap het mens se💝
@Andrevdw123 Dis al my 4e jaar werkloos in Jan vandat ek terug is in SA, 2 grade en baie ondervinding later..meeste salarisse betaal letterlik petrol werk toe en terug😑 vind iets wat mense nodig het en "fill the need" ek doen nou online teaching x jy sal iets vind!!! Hou moed🤗
@PeterSweden7@Org_Fertilizer Try being SouthAfrican😑I have such a beautiful country, but of I have to write about the sad statistics it will be a sad neverending list, luckily its survival streetsmart living from a young age, but if I can get out and move I will!
Vind die in my memory album, ek en my jonger sussie moet pose vd foto en heilig en veilig lyk maar nee ons sal eerder grappies vertel🤣🤗 my beste maatjie van geboorte af💝
@Andre_Ronin ek hoop jy hou ons dop, vanuit die hemel, hoe ons nou #AfrikaansSalBly laat voortleef want dit is ONS TAAL en jou harde werk wat dit help bewaarhet, sal nooit vergeet word nie🤗