As long as Jimmy Stonehouse stays hungry to develop players into champions, adds value to the Currie Cup and remain a servant of rugby in Mpumalanga, rugby is in good hands @CurrieCupRugby
Vier dae propvol aksie van skolerugby vir SuperSport Schools, en vandag regstreeks #buiging op Supersport 209 om die feestoernooi mee af te sluit! 📺🎙🏉
#88 #tvrugby
Inderdaad ’n hoogtepunt en voorreg gewees om vanjaar vir @ss_schools Afrikaanse kommentaar te kon lewer by die o/13 Noord Suid / North South Rugby toernooi saam vriend en kollega by @RADIORUGBY2 Simon Riekert! @Nader_pale_toe
https://t.co/WbkPa8TFKS