"Hierdie storie het my hart geraak, want nou word daar van ons as Maatskaplike Werkers verwag om hierdie jong seun by ’n shelter of kinderhuis te plaas terwyl hy niemand het nie," skryf Anet Hoof op Kerkbode se Briewe-afdeling. Lees die brief... https://t.co/ihAh2mW9IS
Grondhervorming: ’n Groot deel van die landbougemeenskap is lidmate van die NG Kerk en die kerk het ’n profetiese verantwoordelikheid teenoor die owerheid. Maar die kerk het ook ’n... https://t.co/aOZPMlLJSO
Lees meer oor waarom miljarder Christo Wiese steeds Sondae as diaken by die N.G. Kerk DrieAnkerBaai Seepunt as diaken bly dien het. https://t.co/iOm0LQB6zF
In sy hart was oom Bonus van vroeg af ’n evangelis. Nou, op 93, is hy opgewonde híéroor ... Neels Jackson Bible Society of South Africa https://t.co/mxoG6IwXlk
"Só word gesonde selfliefde verwar met sieklike selfliefde" | Insiggewende artikel deur die psigoanalitiese pastor en skrywer dr Kobus Anthonissen. Lees die artikel hieronder om saam te gesels. https://t.co/jmCxfSLwod
Toe ds Martin Steyn van die NG Gemeente Citrusdal van nog ʼn brandende NG kerkgebou hoor, het hy op sy motorfiets geklim en self gaan kyk. https://t.co/IUbKMifdsD
Vanjaar se wenner van die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans "help die leser om baie meer van Augustinus te verstaan, skets sy soms stormagtige lewe in... https://t.co/9rMqS8lFsh
Bybel-Media se werknemers het onlangs in samewerking met The Dogbox Project, ’n nie-winsgewende organisasie wat geld insamel vir honde, hondehokke vir Touwsrivier Diere geverf. So het Kerkbode snuf in die neus gekry... https://t.co/t1C3Gc4wio
Nadat die groep van 12 lidmate die hofsaak teen die NG Kerk op 8 Maart 2019 gewen het, en die 2016-sinodebesluit deur die hooggeregshof in Pretoria ter syde gestel is, het nog ’n opponent tot die saak toegetree. https://t.co/jGtprYd03x
“Ek dink dit is belangrik dat die kerk tieners en hulle seksualiteit verstaan, sodat tieners nie afgeskrik word deur ‘verouderde’ preke nie. Die kerk moet nie tieners afskrik van... https://t.co/BJfKDcdUZo
55 honde, 20 katte, 'n speenvark en 11 skilpaaie...Volgens dié voormalige rekenmeester het alles begin by ’n paar honde wat sy “gerescue” het. https://t.co/JR1pzoNHlx
Ds Nelis Janse van Rensburg skryf die nagwaak waaraan lidmate van die Groote Kerk Kaapstad deelgeneem het na die Christchurch-tragedie was 'n "belangrike gebaar". https://t.co/uTrVXLkKKq
Hier is Christene ’n klein minderheid en daar word dikwels teen hulle gediskrimineer, vertel EJ Leach en sy vrou, Sané aan Neels Jackson oor hul lewe in Hyderabad, Indië. https://t.co/bKfX1V0bJM
Jesus het ’n nuwe werkswyse voorgestaan om met onreg om te gaan, skryf Marius Nel in sy gereelde rubriek by https://t.co/EEZEWhxwXF se DINKSTOF-afdeling.
Lees meer DINKSTOF-bydraes hier: https://t.co/Mj1LsCDhkW https://t.co/EJEWQzrvBF
Die 2019-kortlyste vir die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van... https://t.co/NzCP8ydWJj
“In Christchurch is kinders van God met onbeskryflike geweld om die lewe gebring terwyl hulle besig was om te bid. Jesus treur hieroor en sy kerk behoort hierdie mense te omarm en saam te treur," sê ds Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad. https://t.co/9l97cL5PnX