Home
Language
English
Türkçe
Bahasa Indonesia
About
Privacy Policy
Terms of Service
Pricing
Sign In
Download All
Share
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
Jou daaglikse sarsie genotsontploffing - in Afrikaans!
🇿🇦
Joined May 2016
5.1K
Following
5.2K
Followers
9.1K
Posts
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 3 years ago
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl is op 10 Okt 1975 ingewy! Dis een van 'n handjievol monumente vir 'n taal in die wêreld.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 4 years ago
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl is op 10 Okt 1975 ingewy! Dis een van 'n handjievol monumente vir 'n taal in die wêreld.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 5 years ago
@kykNETtv
saai op hierdie dag in 1999 hul eerste program uit.
#Afrikaans
#Eerstes
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 5 years ago
Op dié dag in 1932 word die eerste Afrikaanse hofuitspraak in die Appélhof in Bloemfontein gelewer.
#Eerstes
Who to follow
Afrikaanse Taalraad
@Taalraad
Die Afrikaanse Taalraad bevorder #Afrikaans en sy sprekers in hulle volle diversiteit binne 'n meertalige bestel.
Taaltoffie
@Taaltoffie
Leer alles van Afrikaans wat jy ooit wou weet! Ons ondersoek die herkoms van uitdrukkings en idiome en bedink saam nuwe woorde. Trots deel van Maroela Media.
OnsAkademia
@OnsAkademia
Akademia is hoëronderwysinstelling uit die Afrikaanse gemeenskap vir die Afrikaanse gemeenskap.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 5 years ago
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl is op 10 Okt 1975 ingewy! Dis een van 'n handjievol monumente vir 'n taal in die wêreld.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
Vier de Europese Dag van de Talen met ons mee! Baie liefde en steun aan ons susterstale - Nederlands, Fries en Vlaams! Groete vanuit Afrika.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
Ons vier Erfenisdag!
#Afrikaans
is een van Suid-Afrika se elf amptelike landstale. Hertwiet en deel jou Afrikaanse erfenis met ander.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
Môre is Nasionale Boomplantdag. Plant 'n boom en jou liefde vir Afrikaans tussen familie, vriende, vyande en kennisse!
#plant
#groei
#doen
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
"Afrikaans is die taal waarin ek die pyn van my jeug in die mees tasbare vorm kan weergee." - Mathews Phosa (Beeld, 29 Augustus 1996)
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
Vandag in 1875 word 'n vergadering in die huis van Gideon Malherbe gehou waartydens die vertaling van Die Bybel in Afrikaans bespreek word.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
DF Malan gee op dié dag in 1908 ñ leidinggewende toespraak met tema: "Dit is ons erns!" Afrikaans as skryf- en kultuurtaal word aangemoedig.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
almost 6 years ago
"Praat met 'n man in 'n taal wat hy verstaan en jy bereik sy verstand. Praat sý taal en jy bereik sy hart." - Nelson Mandela
#Veeltaligheid
#Afrikaans
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
Vandag in 2016 word verreikende taalbeleidswysigings aan die Univ Stellenbosch, die Univ van Pretoria en Unisa aanvaar wat
#Afrikaans
knou.
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
"Afrikaans is een van Suid-Afrika se trotsste veelrassige prestasies." - Jan Rabie (Afrikaanse Skrywersgildeberaad, 1975)
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
Goeie ma's het taai vloere, vuil stowe en gelukkige kinders. Gelukkige Moedersdag aan al die ma's! Ons is lief vir julle.
#seën
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
8 Mei 1925: Wet op Amptelike Tale van Suid-Afrika, Wet no 8 van 1925, in die Parlement aanvaar.
#Afrikaans
as amptelike taal erken!
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
"Afrikaans kan vitaal bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink." - NP Van Wyk Louw
#dink
#doen
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
"Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor." ~ C.P. Hoogenhout
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
about 6 years ago
“Oor wat ons taal sál word, of oor wat ván hom sal word, kan ons dus nie praat nie – behalwe met hartstogtelike verlange.” - NP Van Wyk Louw
Krities Afrikaans
@KritiesAfr
over 6 years ago
Die eerste Afrikaanse tydskrif - Ons Klyntji - verskyn op dié dag in 1896!
#Afrikaans
#Eerstes
Last Seen Users on Sotwe
นาถรักลูกค่ะ
Seen from
Thailand
jilbab montok
Seen from
Indonesia
2025 jenggernya bnda
Seen from
Singapore
Leak Videos
Seen from
Pakistan
MAHMOUD🦅
Seen from
Egypt
👄🇴🇲
Seen from
France
ProfErkeginizz🖤🐴🐘
Seen from
Turkey
Jewely Angel Nicole
Seen from
Indonesia
Actress Simp
Seen from
Turkey
ชอบโชว์เมียคู่มือใหม่
Seen from
Singapore
Trends for you
1
Dembele
Under 10K tweets
2
Scott
Under 10K tweets
3
Bolton
Under 10K tweets
4
Phil
Under 10K tweets
5
#DoorDashFairy
Under 10K tweets
6
Zellweger
Under 10K tweets
7
HOSEOK
Under 10K tweets
8
Haitians
Under 10K tweets
9
Stearns
Under 10K tweets
10
Noruega
Under 10K tweets
Most Popular Users
1
Elon Musk
@elonmusk
240.5M followers
2
Barack Obama
@barackobama
119.3M followers
3
Donald J. Trump
@realdonaldtrump
111.7M followers
4
Cristiano Ronaldo
@cristiano
110.4M followers
5
Narendra Modi
@narendramodi
107M followers
6
Rihanna
@rihanna
97.6M followers
7
NASA
@nasa
92.1M followers
8
Justin Bieber
@justinbieber
90.9M followers
9
KATY PERRY
@katyperry
87.5M followers
10
Taylor Swift
@taylorswift13
81.4M followers
11
Lady Gaga
@ladygaga
72.9M followers
12
Kim Kardashian
@kimkardashian
69.7M followers
13
Virat Kohli
@imvkohli
69.7M followers
14
YouTube
@youtube
68.7M followers
15
Bill Gates
@billgates
63.8M followers
16
The Ellen Show
@theellenshow
62.5M followers
17
Neymar Jr
@neymarjr
62.4M followers
18
CNN
@cnn
61.9M followers
19
X
@x
60.8M followers
20
Selena Gomez
@selenagomez
60.6M followers
Olivia
Online
✨
⭐
💫