Residents and community members in De Aar worked alongside AfriForum to repair leaking municipal water infrastructure amid the ongoing water crisis. Repairs continued after dark to help relieve pressure on the system.
Read more:
https://t.co/ZSd1pzJYgM
#DeAar#WaterCrisis
Building communities through practical action.
AfriForum’s Kuruman-Kathu branch is launching neighbourhood teams in Dibeng, Kathu and Kuruman.
Two positions available.
Send your CV, ID and bank confirmation to:
[email protected]
AfriForum’s Delportshoop branch repaired roads in Sering Street and Brits Street after severe flood damage. The project included 13 tons of rock, 6 tons of gravel and improved drainage infrastructure to restore safer access for residents. #AfriForum#CommunityAction#FloodRelief
@AfriForum Kimberley cleaned the Burger Monument at Magersfontein on 13 April ahead of the French Military Attaché’s visit and wreath-laying ceremony on 16 April.
A new Unicorn 750 lawnmower will also help maintain public spaces in the community.
#Magersfontein#AfriForum
“Ons is gemeenskapsbouers” is die tema van @afriforum se streekskongres wat vandag in Bloemfontein gehou word. Verlede naweek het ons ’n streekskongres in Durbanville aangebied, en volgende naweek is dit Pretoria se beurt.
Streekskongresse is waar AfriForum se roepingsgedrewe takleiers byeenkom om te beplan hoe ons plaaslike strukture ’n nóg groter verskil in hul onderskeie gemeenskappe kan maak.
Ons wenspanne werk landswyd doelgerig om ’n beter hede en toekoms te skep deur sterk, selfstandige gemeenskappe te help bou. Ondersteuning aan skole, die verdere uitbouing van ons veiligheidstrukture en ander selfdoenprojekte is enkele van die maniere waarop ons gemeenskappe versterk word.
14 Februarie 2026 | Monte Bello Estate, Bloemfontein. Streekskongres – Sentraalstreek gefokus op gemeenskapsbou, organisasiebou en veiligheid vir 2026.
#Streekskongres#AfriForum#OnsSalSelf@afriforum
Adv. Gerrie Nel spreek vandag die Khampepe-kommissie toe oor misdade wat ná die WVK nie vervolg is nie. @AfriForum vra ondersoek na moontlike politieke inmenging.
#Regstaat#Aanspreeklikheid#OnsSalSelf
👉 Link in bio
Met die verkiesing om die draai, steier SA se vier grootste politieke partye. Politieke onsekerheid raak bestuur, beleid en dienslewering direk. Ingeligte burgers is noodsaaklik.
#Verkiesing#Demokrasie#OnsSalSelf
👉 Link in bio
Verskeie ernstige plaasaanvalle is tussen 30 Jan en 8 Feb aangemeld. Gemeenskapsamewerking bly noodsaaklik vir veiligheid in landelike gebiede.
#Plaasaanvalle#Plaasveiligheid#OnsSalSelf
👉 Link in bio
AfriForum het met sy vullisterreinoudits in die Noord-Kaap begin. In 2025 het slegs 8% van vullisterreine aan basiese vereistes voldoen. Gemeenskappe verdien beter afvalbestuur.
#OnsSalSelf#NoordKaap
👉 Link in bio
Upington se waterkrisis duur voort. Dae sonder water, geen duidelike plan of kommunikasie nie. @afriforum het die saak na die Menseregtekommissie verwys ná stilte van die Dawid Kruiper-munisipaliteit.
#Upington#Waterkrisis#Menseregte
@afriforum Delportshoop het 2026 prakties afgeskop deur 68 slaggate te herstel en stormwaterkanale skoon te maak. Die projek verbeter padveiligheid en waterafvoer. Volhoubare gemeenskappe word gebou waar inwoners saam verantwoordelikheid neem.
#AfriForum#Delportshoop#VegEnBou
The US Department of State offers a reward of up to $15 million for info leading to the arrest &/or conviction of #FBI Ten Most Wanted Fugitive Ryan James Wedding, wanted for allegedly running & participating in a transnational drug trafficking operation: https://t.co/YyLpIU4Nmi