@rooivlakvark in kathuvillagemall is druk besig met “branding”! Kom maak n draai en sien net hoe mooi lyk die nuwe sign buite! 😍 ons wil graag ook net weer n versoek rig aan enige iemand wat nog belangstel om te… https://t.co/QhctgrlbGt
@sacomplaintsho1 Hi, kontak gerus @NicoHeyns2 of volg @rooivlakvark en op Facebook. Die lusern bale is ook op https://t.co/RCJCgS42EK gelaai, so kan aanlyn ook koop.
@GeraldeneKruger @Jay_du_Plessis Yes we do, we are Die Rooi Vlakvark Vape Shop on Facebook, (there is a page and a group) but the page has more info. Thank you so much for caring and sharing! @rooivlakvark
Hi @LizellevV kan jy asseblief terug volg, sal graag met jou wou in aanraking kom ivm hulp vir boere.
Hier kan jy sien wat ek beplan
https://t.co/bkJ3wRLCEP
@Jay_du_Plessis@rooivlakvark New to the tweet thing, weet nie hoe om vir jou die hele storie uiteen te sit nie. 😁 Die prentjie verduidelik waar die idee vandaan kom.
@Jay_du_Plessis Die Rooi Vlakvark Vape Shop het n projek geloots waar die publiek R100 vir n baal lusern kan skenk. Vrydag, 15 Nov 19 het ons die eerste 100 bale lusern oorhandig aan die Klein Begin Boere-vereniging!
Ons het laasweek Vrydag (15 Nov 2019) ons EERSTE 100 bale lusern gekoop! Dankie aan die publiek wat hierdie projek ondersteun! #droogtehulp#noordkaap#helpdiediere
Oppad na Upington vir n vertoning in die Kalahari Mall vanaand om 19:00. Ten bate van die #droogtehulpfonds. Bring asb nie-bederfbare kos. Die droogte is baie erger as wat ons kan indink.