Solidariteit help mense om in die buiteland te werk, terwyl hul hier bly. Aanlynwerk se era is hier. Leef met rande en verdien in dollars. Ons het reeds ons eers mense geplaas en wil dit groot uitbrei. Hou die spasie dop.
In 1994 is vir my gese...begin weer jou eie besigheid,toe ons van ooskaap pta toe is...my antwoord was...nee dankie kompetisie is te groot!en is moeilik om voet in die deur te kry...
Vandag weer gesien hoe n klein besigheid uitgedruk word vir n groter firma...sleg!!!
Lactalis South Africa, one of the country's largest #milk buyers, has cut its producer price by 70 cents/litre from 1 November, less than 10% over the year. https://t.co/FFSPHhUtJe