Skakel vanaand na-afloop van pres. Ramaphosa se aankondiging regstreeks in op @afriforum se Facebook-blad vir dié burgerregte-organisasie se reaksie op die toespraak, asook 'n aankondiging oor wat @afriforum in reaksie op die staat van inperking gaan doen.
After Siya Kolisi's comments will you ever buy Springbok Merchandise again or buy tickets to SA Rugby games.
Please RETWEET for the largest sample size possible!
Vandag 6 jaar gelede het @afriforum 100 000 lede gevier. Die kurkprop het my getref 😋 In 2020 het AfriForum al meer as 'n kwart miljoen lede #voorreg#soetisdiestryd https://t.co/F30nIyk5uX
Kry 10% AFSLAG op jou volgende bestelling as jy retweet!
Staan trots vir wie jy is, koester jou erfenis en #wapperdapper!
Bestellings vir vlae by 0738475310 via Whatsapp.
Ander vlae beskikbaar op aanvraag.
*Afslag slegs geldig van 20 - 27 Julie 2020
AfriForum Jeug is nie moedeloos nie ons is net eenvoudig moeg GEVRA vir geleenthede , moeg GEVRA vir die behoud van ons taal en kultuur en moeg GEVRA vir ‘n plek in die land. Ons #KlimUitDiePot Lees meer: https://t.co/FOYGECOs5d #HierOmTeBly
Het die president wat almal nou so aanhang nie op n stadium witmense vergelyk met ‘n padda in ‘n pot waar die water stadig verhit word nie?🤔 Die ANC is besig om die water nou baie vinnig warm te maak...ek dink dis tyd: #KlimUitDiePot#OndersteunJouEie
https://t.co/1w8MVNAtA2 So ietsie wat ek geskryf het oor n byeenkoms wat ons onlangs in Orania aangebied het. As institutionele transformasie ons ons tradisies kos, moet ons weer ons eie begin.. #Orania#Intervarsityvanouds#Boerspitus@afriforumjeug