Trade posts are not to be taken as advice, but my way of journaling my implimentation of #TheStrat & sharpen my focus, improving myself a little each day. I also tweet in afrikaans & other stuff with friends here, we need to have fun too. ๐
@M_Just_M_2020 Jip, presisie en ล hele paar ander dinge ook. Kom ons erken maar dis baie netjiese drilwerk hierdie. As hulle my soldoedies was, het ek almal bevorder. ๐
@lolsielove Van daai eerste foto van zubu tot hier het sy middel heelwat gegroei๐ maar dis die glimlag op sy gesig en die blink in sy vel wat my die meeste opval. Daai hond is in hondehemel by jou. ๐คฃ