@Soundsenz Haaaaa..... ๐๐๐PUIK, PUIK, PUIK!! musiek. Wens ons kon als saamvat in 'n groep musiekkeuses om weer agterna te geniet. Dankie Fritz ๐๐โฃ๏ธโฃ๏ธ
@Soundsenz Ons almal doen Fritz.
En toe.... gaan toegevoegde waarde, verskil maak en omgee tussen ons verby. Mense sien dit nie. Te besig met irrelevante als goeters Fritz.
@Soundsenz Als begin by onsself.
Dis waaruit wysheid gebore is. 'n Gesonde verstand leer jou dink.
Wat vra die aarde, hierdie lewe?
๐คฒ๐๐๐บ๏ธ Dankie Fritz ๐ญ๐ฌ