Onthou om jou kaartjie te bespreek by Die Boer teater en restaurant in Durbanville vir my "90 minutes" optrede. Ek tree hierdie keer op met 'n "live band". Dit gaan lekker wees en ek hoop om jou daar te sien op 12 Februarie.
KOOP JOU KAARTJIE HIER 👉 https://t.co/FVD1e8maOy