Die kop speletjies is al sterk aan die gang!
Ons boere kry die geleentheid om in mekaar se koppe te klim en jy kan dit in lewende lywe kom kyk!
Kaartjies vir die byeenkoms asook @versusmmaofficial fight night 20 sal 01 Junie beskikbaar op @iticketssa - https://t.co/KUq8kxoCU2
Rewatch the full fight between O'Neal Thompson and JJ Karagiannidis ahead of Versus Fight Night 20. https://t.co/wzAGwPOz72
Get tickets for Fight Night 20➡️ https://t.co/sJKd85AKXD
Verras Tarentaal ons toe hy agter daai dromme inklim en ek dink nie dis die enigste talent wat die man wegsteek nie. Sterkte vir die boer wat hierdie tarentaal gaan moet vang. Hannes Bornman en Marna Bornman ons het die tyd by julle geniet en waardeer julle gasvryheid so baie!
Dis hoe ons movie maak - Cowboys, Boere en stories wat ons omtrent aan die lag gehad het. Dankie aan almal - Willie Nel, Klaasje Nel, Zandre Dippenaar, Zander Dippenaar en Molly Hood Dippenaar dit was baie lekker om saam met julle te kuier!
Wat is mooier as n jongman wat opstaan vir wat hy in glo. Hy borrel met opwinding as hy gesels oor ons Hemelse Vader, familie, Afrikaans wees en Boerdery. Billy Van Der Walt se ouers asook sus se harte loop oor van die trots as jy gesels oor @MoernBoer en wat hy gaan vermag.
Familie is lekker maar familie op die plaas die beste. Gustav Kotze en Charlené so baie dankie vir die tydjie op die plaas.
Piet Retief, dis fantasties om te sien hoe julle vir Gustav ondersteun, en n groot dankie dat julle net so opgewonde soos ons is vir Seisoen 3.
Groot planne vereis groot etes!
My tyd op die pad saam met die boere van @MoernBoer is ’n fees, en hierdie is die perfekte brandstof vir wat kom. Ek is reg en gerat om julle almal weer te sien by @realVersusMMA Fight Night 19!
Sien julle langs die kryt!
Omtrent lekker gekuier saam met Rooibaard en sy familie. Teikenskiet en smul aan Skaap-tjops was net 'n klein gedeelte van die groot bederf. Dankie Claude Fourie en familie dit was n fees.
#moernboer#diskoestyd
Lekker gekuier by die jong knaap. Hy's vol ywer en wil graag almal wys dat jong boere die ding kan doen. Jayden, dankie vir jou gasvryheid en die lekker geselsies oor al die mooi Tannies. Karan Beef dankie vir julle ondersteuning en ook die gesindheid waarmee ons ontvang was.
Franco, jou liefde vir beeste is iets besonders om te beleef. Baie dankie vir jou en Rinalize dat julle ons van vroeg af vermaak het en gesorg het dat ons pense dik was voor ons met swaar harte moes vertrek.
Ons waardeer julle harte en sien uit na n great @MoernBoer S3!
Francois Landsberg (Team CIT) shines in his Amateur @realVersusMMA LW debut with a Round 2 Triangle Choke!
TJ Esterhuizen (Pandamonium FC) goes to deep waters in Bout 9, sealing it with a 3rd-round RNC.
Big shoutout to Jinja Outdoor Advertising for backing the bouts!
Iviwe Msuthu launches his PRO Bantamweight career with a KO — 4 knees in 1:30 of R1!
Vian Singleton follows with a dominant R1 TKO in just his 2nd amateur fight.
Shoutout to Impi Secure Agency — with us since day one and securing every Versus event like true warriors.
Super excited to have Multi-Media on board as our new production team!
We can’t wait to see how the fans will experience all the upgrades rolling out in 2026.
Big step in the right direction as we take @realVersusMMA and @MoernBoer to the world!
Win your share of R25 000!
Join the FIGHT WEEK vibe and share your predictions on the main card of Versus Fight Night 16!
The online form will be available soon!
So go open your @PokerBetSA account!
Use code: VSPOKER and stand a chance to win big!
DON’T BLINK!
We are finishing the year strong at Versus Fight Night 16!
1 November 2025 at the Heartfelt Arena in Pretoria!
Tickets are available RIGHT NOW!
https://t.co/ql1X3yLBWL
ONS Moer 'n Boer KAMPIOEN!
Dankie dat jy ons boere met trots verteenwoordig!
Daar is niks so taai soos n boer nie en Junior is taaier as taai! Baie geluk!
Dankie aan almal wat hierdie seisoen moontlik gemaak het!
Boere begin oefen! Inskrywings begin in Desember...
Leeu hart! Daniël Müller met die wen!
Dankie aan Afriskuld vir julle bydrae tot die seisoen. Van lekker gevegte tot n veiling met n goeie doel. Ons is trots om julle in ons hoek te hê!
Ons finale wen van die aand gaan laeveld toe! Baie geluk Gerrit Engelbrecht!
Ons het ‘n groot liefde en passie vir ons boere so dit maak ons trots om hande te vat met mense wat in lyn is met ons boere!
Baie dankie aan ons hoof-borg van @MoernBoer - OBARO!