In hierdie episode kuier Pieter in Komatipoort, hy vang vis met Strauss Fishing en Taurus Tiger Fishing. Pieter kuier lekker saam met Komatipoort se mense.
---
HoekToe eksklusief te sien op NET Afrikaans besoek https://t.co/mTeQRMBlHF om u subskripsie @ slegs R49 p/m te koop.
NET Afrikaans bied u 'n groot Kersgeskenk.
Vir die maand van Desember kan u al ons
Nostalgiese ou rolprente gratis geniet! Daar is
meer as 40 rolprente wat u sal laat skaterlag
en huil. Gaan na die volgende link, sit terug
en geniet. https://t.co/z5iEEnGVu1
#afrikaanssalbly
Meer as 20 oorspronklike eksklusiewe reekse soos, Twakpraat met Piet Pompies, Liggewig met Fransisca Liebenberg en Ouma se Raad met Daniel Hoffmann om net 'n paar te noem.
--
40 ou rolprente onder die nostalgie oortjie en selfs kindervermaak.
https://t.co/kFdO787RtW
Indien jy 'n sanger of kunstenaar is en jy wil graag jou musiekvideo/s op NET Afrikaans "Showcase" is jy welkom.
Whatsapp 084 844 7177 vir meer inligting.
Kaalkop sonder tuiste 'n reis deur Johan Allers " Die man in die buiteland" se lewe. Hoofstuk 1 tot 12 nou beskikbaar op NET Afrikaans.
https://t.co/cfCNiqD6fS
-----
Afrikaans is nie net 'n taal nie, dis 'n kultuur.
NET Afrikaans jou digitale stroomings diens vir slegs R49p/m