Indien jy vanoggend se erediens gemis het, gaan na ons YouTube kanaal en gaan luister na vanoggend se diens. Waarookal jy jouself bevind gedurende hierdie Kersseisoen, kan jy inskakel. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/0xil9qv0Nz
Kom woon gerus môreoggend se erediens by om 09:00. Die diens word ook uitgesaai op YouTube. Onthou jou masker. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/5vz8tcpK5V
Bring die familie en kom woon môreoggend se erediens by. Streng protokolle word gevolg, onthou jou masker. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/ObT2CKriWs
Benjamin sn Stephan is vanoggend gedoop! Baie geluk aan die familie en ouers. Ons verwelkom hul met liefde en vreugde in die gemeente. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/ZmTRvkoEvq
Welkom by vanoggend se erediens. Daar word twee babatjies gedoop, so bring die familie en kom luister saam. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/e0dGJm7OIE
Jy word hartlik uitgenooi na môreoggend se erediens. Dit is ook die kategese-afsluiting. So bring die kinders en kom geniet die oggend saam met ons. @ngkwelgemoed#ngkwelgemoed https://t.co/t6hxhM4szN