Karlien Dameskoshuis huisves dames by @NWUPUK met integriteit, gees en uithouvermoë. Want Karlien is nie net n naam, dit is n spangees wat sewe vloere staan.
♥
Baie sterkte aan ons PARTYFEST girls vanaand met die Regional Grand Finale! Julle maak ons trots.
Karlien en die NWU ondersteun julle vanaand en wens julle baie sterkte toe!
You go girls ✨
#nwu#karlienrooi#mynwu#partyfest#partyfestsa#nwufam
We say no to womxn abuse.
Ons sê nee vir geweld teen vroue.
Re gana kgokgontsho ya basadi.
*Wear black today in unity against femicide.*
#MyNWU#NWUfam@KSRnwuPuk
Die #Sêr19-aankondiging sal 01:30 in die Audit plaasvind en op die KSR se Instagram regstreeks wees.
|
The #Sêr19 announcement will take place at 01:30 in the Audit and live-streamed from the SCC Instagram.
#StateOfTheArt#MyNWU