Jy is net so nice en positief as wat ek voorspel het. Dankie vir die kuier @NadiaBeukes !! Mag die Kaapse kuier mooi verloop met die nuwe Sound of Music. Met trots geborg deur @zarsg 💐
IT’S FINALE DAY!🤩💃💫
Someone’s life is about to change forever. Have you bought your tickets yet to experience this moment?
Live show and online streaming tickets are still available on the Miss SA App.
https://t.co/Nww9Rn53im
#misssouthafrica#finalenight#misssa2022
Is jy 'n ouer en al raadop opsoek na Afrikaanse vermaak vir jou jongspan?
Die Rakkers is op pad met splinternuwe Afrikaanse vermaak net vir jou, so maak seker jy volg Die Rakkers ook op Twitter, Instagram en TikTok vir al die nuus. 🟢 🟨 🔵 🟥
Dagboek sommer 21 Feb nou. 🤪
21 Februarie is om die draai so hoop hy is omkring in jou dagboek! 🟥 🔵 🟨 🟢
Môre begin ons Die Rakkers een vir een bekendstel so kom loer elke dag om uit te vind wie Die Rakkers is...
Die 🔵. BLOU Rakker is niemand anders as @HendriMyb nie.
Hy het jou oggend meer draaglik gemaak op @kykNETtv se Die Groot Ontbyt tot hy einde 2021 gegroet het. Die pa van twee kleuters is reg om die kleinspan te vermaak as deel van Die Rakkers.
21 Feb! 🟨 🟢 🟥 🔵
Die 🟢 GROEN Rakker is Pulane Nel-Sekepe.
Sy het harte gesteel op die klankgolwe van @jacarandafm en ook as TV-aanbieder.
Sy het ook hope ervaring in kinderteater.
Die Rakkers gaan jou jongspan behoorlik vermaak vanaf 21 Feb. 🟨 🔵 🟥 🟢
Die 🟨 GEEL Rakker, @LeeScottMusic is seker een van ons land se beste manlike stemme en het begin as lid van die sanggroep, Hi-5 voor hy ‘n solo loopbaan aangepak het.
21 Feb in die amptelike bekendstelling van Die Rakkers. 🟥 🟢 🟨 🔵
Die 🟥 ROOI Rakker, @NadiaBeukes het geen bekendstelling nodig nie – Getroud Met Rugby aktrise, Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, stemkunstenaar en ma van twee pragtige seuns.
Môre is die GROOT dag! 🟨 🔵 🟥 🟢
Die dag is hier!!! 🟥 🟢 🔵 🟨 Die Rakkers se heel eerste samestelling van liedjies soos Saai Die Waatlemoen, Wielie Wielie Walie, Hoedjies Van Papier en Hansie Slim is nou op alle digitale stromingsdienstes beskikbaar.
Luister 👉 https://t.co/jFta0WcJ7b
Laat weet ons hoe oud dink jy die 2022 boere gaan wees wat opsoek is na liefde tydens die nuwe seisoen van #BoerSoeknVrou... 🤪 🤪
Skakel Sondag, 11 Julie 2021 om 20:00 op @kykNETtv in om te sien of jy reg geraai het...
@MarcielHopkins1
Dinamiese Dames consists of the fearless, Nadia Beukes, Marisa Drummond, Melissa Swart and Edrien Erasmus. They released a new song called "Vreesloos" Go have a listen now on YouTube page
https://t.co/5m4ymL1rfN
#ConnectingTalent#EnhancingChange