#TrotsAfrikaans! Skryf is my passie #Tiffie
No one said it would be easy, then there is SA! Sense of humour, because we need it. #Trump fan and Love Jesus 🙏
Mooi dag vir almal
Dikwels is mens verward en besluitloos, dit is hoe die vyand werk. Maak 'n lys van goed en sleg, bid aan die Here vir Sy wil en maak 'n besluit. Volg vrede, want dit is hoe die Here werk.
I wish people could just be who they are when you meet them instead of acting and waiting 2 years to show their true colours and what an asshole they are
Mooi dag vir almal
As jy moet kla vat dit na die Here toe in plaas van mense, maar doen dit met lof en dankbaarheid. Hy sal jou deur die moeilikste tyd bring