Boxing Night is terug en dit is groter en beter!
Deel dit met jou vriende!
l
Boxing Night is back and it is bigger and better!
Share it with your friends!
#boxingnight#NWULEGENDS#oversisorals https://t.co/QA6OYxZrMY
CACHET PARK SKOONMAAK INISIATIEF
Die Cachet Park CID (City Improvement District) onder leiding van hulle COO Brig Kiewiet van Zyl en CEO prof Fika J van Rensburg, het vanoggend vir Overs die geleentheid gegee... https://t.co/cY4fh0yj9o
Here is more detail on the First Years Soccer Final match won by Overs. The pride of the lion๐ฆ
Hier is meer inligting oor die Eerstejaars sokker eindwedstryd wat deur Overs gewen was. Die leeu se trots๐ฆ
#NWULEGENDS#overshetalweergewen#venividiivi... https://t.co/pk2simk0IZ
Die korfbal seisoen het n baie goeie begin gehad vandag en ons sien uit vir meer. Kom ondersteun gerus.
The Ringball season is off to a good start and we are excited to see more. Feel free to come support
#nwu... https://t.co/VCeLADHTDO
Na 5 dae se bou het die einde van jool week uiteintlik aangebreuk waar
JW lazenby en sy bouspanne n uitstekende werk gedoen het aan die bou van die vlot.
Dankie aan almal wat kom ondersteun het
After 5 days of... https://t.co/xTTfIKaC5E
๐๐น๐ด๐ฒ๐ต๐ฒ๐น๐ฒ ๐ช๐ฒ๐ป๐ป๐ฒ๐ฟ๐ ๐๐ถ๐ป๐ด๐น๐ฒ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ด.
๐ข๐๐ฒ๐ฟ ๐ฑ๐ฒ ๐ฉ๐ผ๐ผ๐ฟ & ๐๐ฒ๐น๐น๐ฎ๐๐ฟ๐ถ๐ .
Ons will net baie geluk sรช vir ons Bingle Sรชr wat gisteraand as Algehele Wenners aangekondig was.
As ook
2de plek vir Tema-uitbeelding.
1ste plek vir... https://t.co/VMtixbi0Ut
Aan die laaste Vertrekkende Leeu van 2018.
Oom Rooies Andrianatos.
Die manne van die Voor kan nie genoeg dankie sรช vir alles wat Oom in die laaste vier jaar vir ons gedoen het nie, en nog minder dankie sรช vir elke... https://t.co/EOsl4B7eoa
Aan die laaste Vertrekkende Leeu van 2018.
Oom Rooies Andrianatos.
Die manne van die Voor kan nie genoeg dankie sรช vir alles wat Oom in die laaste vier jaar vir ons gedoen het nie, en nog minder dankie sรช vir elke... https://t.co/jfBDodtPPp
English To Follow Afrikaans.
Aan die laaste Vertrekkende Leeu van 2018.
Na vier lang jare van bloed, sweet en trane, gee ons, die Manne van die Voor finale afskeid aan ons koshuisvader Oom Rooies Andrianatos.
Soos... https://t.co/B4eNzzkpH6
Manne van die Voor, ons vertrou almal het hulle vakansie en eerste week terug geniet. Sterkte met die semester wat voorlรช.
Men of the Voor, we trust everyone enjoyed their vacation and first week back. Good... https://t.co/dVZ4hI7xhK