Wen I ws young,we were so poor
wen we sat at de dinner table,my dad wud read us recipes out of old cook books
on Friday nyts,my dad wud take us out 2 KFC 2 lick de fingers of other ppl
At nyt my dad wud read us... https://t.co/KkGDmo2UU5
Rede hoekom ek nie by ryk mense wil kuier nie! ;-)
Vraag: "Wat wil jy drink... vrugte sap, koeldrank, tee, milo, hot chocolate, of koffie?"
Antwoord: "Tee, asseblief."
Vra: "Ceylon tee, kruie tee, rooibos tee,... https://t.co/OYf5TYon9U
Gaan julle stem môre, net ja of nee asb. Ek soek nie moeilikheid of enige politiek vir wie julle gaan stem nie. Ek gaan my kruisie maak langs al die partye want eks nog in diep donkerte 🙊🙉🙈
Die boer verduidelik die stem proses aan sy werkers. ANC, hulle is number one. EFF, Jullius is nie 'n bad ou nie. DA is okey. Maar die Fredom Front Plus: hulle is moegoes, jy merk hulle verkeerd X
A guy goes to the Post Office to apply for a job. The interviewer asks him, "Are you allergic to anything?" He replies, "Yes, caffeine. I can't drink coffee." "Have you ever served in the military?"... https://t.co/K4EYFP52Rq
Frikkie skryf sy basiese ambulans kursus.
Hy kom moerse opgewonde by die huis en sê
vir sy vroutjie: "Pak in, pak in, pak in! Noudat
ek gaan pass kan ek 'n beter job kry dan kan
ons na 'n groter plekkie trek!"... https://t.co/diCgmIA0O0
Die moffie besoek sy ”Giny” omdat hy graag swanger wil raak... Die dokter voel dit is sy plig om die moffie te help en sê vir die moffie dat hy ‘n prop in sy hol moet druk...
Vir 9 maande mag hy glad nie ñ k@k... https://t.co/4VjzHKMd7W
Gatiep sit een aand in die kroeg. Die ou is al lekker gesuip toe daar 'n biker ingestap kom met sy hele lyf van die tattoos geprik.
Gatiep kyk die man van kop tot tone en haak af: "Ek sê my broe! Wie het djou dan so met 'n HP printer gebliksem?!"
n Arogante jong man aan sy bruid: "Net 'n paar huisreëls. Ek sal huis toe kom wanneer ek wil. Ek sal saam met my vriende gaan wanneer ek wil. Ek verwag 'n behoorlike ete wanneer ek tuis kom en jy gaan my nie 'n... https://t.co/mNEagOWfGr
Jan gaan dood, kom in die hel aan.
Duiwel: Drink jy??
Jan: Ja!
Duiwel: Maandae drink ons heeldag.
Jan: Nice!
Duiwel: Rook jy?
Jan: Ja!
Duiwel: Dinsdae rook ons heeldag.
Jan: Baie nice!
Duiwel: Dobbel jy?
Jan:... https://t.co/Cyc0TaI57Q
Vrou in die bed saam haar man. Haar hande gly stadig oor sy rug en skouers - hy snak na sy asem. Af teen sy bene - "Mmm" is al wat hy uit kry. Haar hand gly orals. Skielik stop sy. Haar man vra kortasem. "Hoekom... https://t.co/8I2Nid99xt