My skoonmoeder van 84 jaar oud , stuur diè vanoggend itv haar Omgeegroepie by Oude Kaap:
"Jippeeee!!! Ons Omgeegroepie het vanoggend 20 Bokse vir n Boervrou by Afriforum gaan aflewer. Ek is so trots en dankbaar..."
Wat ń voorbeeld..... 🙏😇🙏😇 Trots op Mamma!!
4 jaar terug.... en die reën hét gekom... en dit hét die damme volgereën.... Glo en Vertrou....Glo en Vertrou.... ons Krag is nie uit vlees en bloed nie....maar in die Onsienlike, in die Almagtige.... https://t.co/6E7XtoIZiQ