Coming up this Monday on #TheInsiderSA, we're diving into the fascinating world of Doctor & Musician, @PierreNel. Join us as we uncover how he seamlessly balances both his dreams, despite their demanding nature. Tune in on Monday at 6 PM and Saturday at 1 PM on @SABC3!
.@PierreNel is an exceptional polymath who mends hearts and ignites passions. From healing as a doctor to harmonizing as a musician, and now @MisterGlobal_! he inspires us to chase our dreams. Share your alternate dream profession with #TheInsiderSA
Ons vind onsself in die stiltes tussen oomblikke. 🌿☀️
In besige tye staan ek gereeld terug en besef net wie ek is en aan Wie ek behoort. Oe op die horison en hoop in my hart.
Die Here is hier vir ons. 🌊🌿
Staan sterk en vat die wereld aan.
Bly glo en bly hoop. 🌿
Geloof is die pilaar wat ons deur alles kan regophou. Al val die res van my wereld sal ek nooit ophou glo nie. Dit maak ons sterker as enige situasie. Die Here is goed. ☀️
Hoop die dag is n fees.
🍐
📸: @WillemBotha
@PierreNel het 10:30 met @zarsg gesels oor sy beroep as dokter en loopbaan as musikant.
Hy het vertel hoe belangrik dit is om 'n balans te vind gedurende 'n wêreld pandemie.
😊