Laat die vure brand en di ys in die glase klingel 🍻🎶🕺Ons is almal daar en nooi jou uit om ook daar te wees. Kry jou jaartjies sommer nou aanlyn net hier!
https://t.co/8llPDv7r8b
Na 20 jaar as veldaanbieder van @kyknet se Kwêla is elke storie steeds net so lekker en uniek soos die eerste een. Op nog baie meer 🏆
https://t.co/l3nvzbvhms
Voordat "cabin fever" jou ook die kranse laat uit hardloop. Stof af jou woonwa, vou op jou tent, trek jou 'kuier-skoene’ aan en vat die pad saam met ons vir 'n wegbreek Kuier Kamp soos min!"
Navrae & Besprekings:
+27(0)84 454 2848
[email protected]
Nee flippen hel...hoe belaglik is die politieke stories en dinge tans nie in die land nie - met onder andere ou Zuma se bokspronge,die dansies en dinge deur sogenaamde volgelinge en hoe baie mense daar steeds is wat alle vlak 4 inperkings en regulasies prontuit ignoreer...😫
Hoop jy het die nuwe seisoen van SLANK op @kykNETtv die afgelope Sondag middag beloer. Ons stap saam met hulle en Munch Measured Meals die pad om jou ook te wys hoe jy gesonder kan lewe en dan veel beter die dinge kan aanpak... Opwindende tye-slaan die pad saam met ons 🏆