We aim to establish and facilitate a network of businesses, mobilise knowledge and promote relationships between businesses to create economic prosperity.
#DieStroom is die tuiste van uitnemende onderwys! As jou kind in 2023 met Graad 1 of Graad 8 begin, skryf hulle gerus by ’n skool in wat ook ’n lid van die #PotchefstroomSakekamer is.
Volg die skakel vir ’n lys van hoër- en laerskole wat jy kan oorweeg.
https://t.co/FsW9Ap0zTZ
Voormalige voorsitter, Johan Janse van Rensburg, vertel waarom hy by die #PotchefstroomSakekamer betrokke geraak het. Waarom dink jy is ’n sakekamer noodsaaklik vir besighede en die gemeenskap?
Lidmaatskap aan die #PotchefstroomSakekamer hou vir besighede talle voordele in, maar moenie net ons woord daarvoor vat nie. Kyk die video en luister na wat ons lede sê.
Volg hierdie skakel: https://t.co/KOXM2awLCO om ’n lid van die #Sakeleiers in #DieStroom te word.
Ons hart klop vir PotchefSTROOM! Jou bydrae by elke opheffingsprojek, netwerkgeleentheid en bemagtigingsaksie is ’n waardevolle druppel in die stroom.
Spring saam met ons in #DieStroom en raak betrokke by ons projekte. Besoek https://t.co/FqHrOvEaeo vir meer inligting.
‘n Lidmaatskap aan die #PotchefstroomSakekamer hou talle voordele vir jou besigheid in. 👩💼👨💼 Waarvoor wag jy? Word vandag nog ’n lid en leef jou #PassieVirPotch uit deur die skakel te volg: https://t.co/KOXM2awLCO
Being an #entrepreneur in 2022 can be challenging, even more so when you are still considered 'young'. If this statement resonates with you, make sure you read this insightful article by following the link below: https://t.co/OS9pDH34KI
Here is some #MondayMotivation for you: Learn to celebrate your near wins because it creates the tenacity to strive for more. Visit https://t.co/pV4Xo34hYP to watch this inspiring TED Talk by Sarah Lewis about success, creativity, and the mastery of your craft.
Are you looking for a reliable transport company? Fuel your #PassionForPotch by supporting a member of the #PotchefstroomChamberofCommerce. Visit https://t.co/IyUzeZQRqZ to browse a list of businesses you can contact. 🚛🚚
Ons voormalige Potchefstroom Sakekamer voorsitter, Bennie Groenewald, verduidelik die funksie van die #PotchefstroomSakekamer. Indien jy nes Bennie ‘n #PassieVirPotch het, maak seker jy sluit vandag nog aan as een van ons lede deur die skakel te volg: https://t.co/E4mbF4MXn8
Are you planning a function or event in #Potchefstroom? Visit our business directory at https://t.co/FtndmKJs8f and support a member of the Potchefstroom Chamber of Commerce.
#PotchSakekamer#Potchefstroom#ProPotch