โข๐๐ธ๐ธ๐ฐ๐ต๐ฒ๐ฎ๐ญโขโก
Ek is soos n prinses voor U, getooi met U juwele.
Doen AอLอLอEอSอ sonder kla of teรซpraat.Wees die beste โJโYโ wat jy kan wees.
Ek sal baklei vir jouโฆwant jy baklei vir wat jy wil hรช, jy baklei vir jou leweโฆdaar is net een ding wat die moeite werd voor is om te baklei en dis liefdeโฆ en ek het jou lief.
Jy is nog alles wat ek ooit wou hรช. Ek wil nie n dag sonder jou wees nie.Ek wil nie asemhaal sonder om te weet dat jy nie hier is nie.En ek wil nie n tree gee sonder dat jou hand nie in myne is nie.
Waar kry ek die woorde om jou te laat verstaan wat in my hart aangaan?ย Niemand sal my ooit laat voel soos jy my laat voel nie en niemand sal my ooit kan liefhรช soos jy my lief het nie.
Bo alles is ek lief vir jou hart, jou hart het nooit ophou liefhรช, jou hart het nooit ophou soek, jou hart soek die lig in die donker, jou hart gee nie op nie, jou hart glo in liefde, jou hart is rein, jou hart is opreg en dit is hoekom ek jou lief het!
Jou arms is my toevlug. Dis die enigste plek waar ek veilig voel.Dis waar ek viraltyd wil wees. Ek wil viraltyd by jou wees. Dis ook daar waar ek kan wees net wie ek wil wees en ek weet jy sal my steeds lief hรช net soos ek is! Soos ek jou lief het.
Ek wil so graag elke dag van jou hoor.Ek wil elke dag hoor hoe lief jy my het en hoe jy myne viraltyd maar viraltyd is.Damn ek is so onbeskryflik lief vir jou.
Woorde kan nie terugbring of n plek vul nie.Ek wens al die seer weg en my trane wat net kan opdroog.Ek mis jou so baie.Ek wens met alles in my dat jy myne was.Ek kan nie ophou aan jou dink nie.