Goeienaand almal wat daarvan hou om bietjie op 'n Vrydagaand in die Breyani Kombuis te kuier. So 2 maande gelede het ek vir u 'n program uitgesaai wat ek sommer genoem het "Tokkel met die Snare". Na ek so... https://t.co/hKNy4o6ZMM
Goeienaand en baie welkom by Breyani. Dis Afrika Maand en daarom het ek besluit om weer vir u hierdie program uit te saai!!! Geniet dit man. Musiek is mos sielskos!!!
ALERT !!!!!!!
The N1 wl be closed from 11h00 between Paarl Main Rd and Klapmuts in both directions. Electrical Cables were stolen yesterday and Escom need to replace it, over the N1. They said it will took up to 1 hour.
Please use alternative routes.
Greetings Kenny
Ons eerste segment se gaste vanaand is Nico Langeveldt en Theo Slabbert met sy Noorsvelders. Kom kuier saam met my Piet Makwas vir die lekkerste en beste Boeremusiek in die Overberg.