🔗LEES MEER: https://t.co/2k6Ad83n95
Toe Chase Rhys se huurgeld in Kaapstad onbekostigbaar word, het hy Johannesburg toe getrek. Dié stad het hom ingesluk. Hy vertel sy ‘warme verhaal aan Hanlie Retief.
🔗LEES MEER: https://t.co/w7m1ogIAU4
Rassie Erasmus sal ’n Plan B gereed moet kry vir 20 Junie se feeswedstryd teen die Barbarians in die Baai as die Bulle en die Stormers die naweek hul VRK-halfeindstryde wen.
🔗LEES MEER: https://t.co/8nOvTuKYb9
Die SAKP se afvalligheid het die ANC klaar ’n township-wyk in Emfuleni gekos en dié party gaan in November sy eie kandidate in die verkiesing stel. Vir wie gaan die SAKP-ministers dan nou stemme werf, vra Tim du Plessis.
🔗LEES MEER: https://t.co/3E3GRZhoZB
Die waarde van Siya Kolisi en Cheslin Kolbe se handelsname is so groot dat dit die salarisse regverdig wat die Stormers vir dié twee Bok-kolosse sal opdok.
🔗LEES MEER: https://t.co/heKdq3z2JM
Die verspringer Luvo Manyonga se afrigter, Hermann Venske, sê die Olimpiese silwermedaljewenner gaan later vanjaar sy slag in die 200 m wys.
🔗LEES MEER: https://t.co/DsCKGTERl1
Dis verstommend dat ’n DA-minister só in die pad kon staan van boere se pogings om hul kuddes te red, skryf Theo de Jager.
🔗LUISTER MEER OP SPOTIFY: https://t.co/TbV4UYdF1C
Sacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel teen Engeland begin?
🔗LEES MEER: https://t.co/eSd3ye3MR8
Maki Tshabalala het nog nooit gehuiwer om ’n rommelhoop uit te klim of ’n besem op te tel. Nou het haar bure in die township Evaton gevra sy moet dit ook as raadslid doen - in die blou van die DA.
🔗LEES MEER: https://t.co/YA98lDZrsZ
Nadat sy Demi Moore by Cannes bekyk het, wonder Madeleine Barnard of ons almal op die ou end aan onsself gaan laat werk totdat almal dieselfde lyk.
🔗LEES MEER: https://t.co/Ry1orZCIV7
Swak peil in die IPL en toe ’n siekte wat haar twee maande op die rusbank vasgepen het, het Marizanne Kapp se T20-WB-voorbereiding geknou.
🔗LEES MEER: https://t.co/CZnpiNwrYg
Toe Chase Rhys se huurgeld in Kaapstad onbekostigbaar word, het hy Johannesburg toe getrek. Dié stad het hom ingesluk. Hy vertel sy ‘warme verhaal aan Hanlie Retief.
🔗LEES MEER: https://t.co/s7bRrjxsqN
’n Lewenslange stryd. ’n Dubbele longoorplanting. En toe ’n kankerdiagnose. Maar Creashy Maart inspireer steeds ander om voluit te leef.
🔗LEES MEER: https://t.co/E9INYwxW8q
Nicola Hanekom se treffende teks herinner jou dat kunsmatige intelligensie ’n oorlog om die siel van die mens is, skryf Pieter Madibuseng Odendaal.
🔗LEES MEER: https://t.co/5QcZpbDr03
Die harde syfers strook nie met pres. Cyril Ramaphosa se rooskleurige praatjies oor swart ekonomiese bemagtiging nie, skryf Anthea Jeffery.
🔗LEES MEER: https://t.co/sYuCLOgnk7
Soos die ‘sonde’ die saamblyers vergewe is, so sê die reg ook nou julle kan maar saambly en ons sal vir julle soortgelyke beskerming en voorregte as getroudes gee, skryf Nico van Gijsen.
🔗LEES MEER: https://t.co/F5ptQVjHSh
Die uitslag van ’n op die oog af onbenullige munisipale tussenverkiesing, soos die afgelope week in Emfuleni, kan soms groot politieke skuiwe voorspel, skryf Tim du Plessis.
🔗LEES MEER: https://t.co/KWek2fJfLX
’n Plek in die Springbokke se Bomb Squad wink vir Cameron Hanekom en Paul de Villiers ná beserings aan Kwagga Smith en RG Snyman.
🔗LEES MEER: https://t.co/Z5ptyY4QFq
Die DA het Thoko Didiza versoek om die MK-Party se John Hlophe uit die komitee te verwyder wat die Phala Phala-sage moet ondersoek.