@Amorersg en @zarsg In Gauteng skryf die matrieks Vrydag Wiskunde. En nou gaan die krag af wees. Kan luisteraars met kragopwekkers asb matrikulantein hulle buurt probeer help? Dis sleg
@FlyCemAir
A big shout out to all the staff on board off flight 5Z 0114. After n day of chaos (caused mainly by myself) the flight to Bloemfontein was really fantastic.
#RSG Watter deel van die RSG meningsopname verstaan ek nie? Gedog mens doen eers navorsing en dan verander jy? Maar dalk is dit ‘n nuwe SA benadering - Leierskap en strategiese bestuur by nabaat! @MonSpek1@zarsg