Die GROOTSTE verhoog wat Brits & Hartebeespoort omgewing nog gesien het met die GROOTSTE hoeveelheid kunstenaars!! Nog net 3 Dae dan is dit tyd vir die Dorptoe Fees.
Kry jou kaartjie nou hier👉🏼 of by die hekke https://t.co/BkpomaQweQ
Dis Moedersdag, bederf jou Ma met 'n kaartjie na die Dorptoe Fees volgende naweek. Ons belowe jou sy gaan dit baie geniet, veral met hierdie great line-up.
Kaartjies
👇🏻👇🏻
https://t.co/BkpomaQweQ
Volgende Vrydag en Saterdag is dit tyd vir die Dorptoe Fees, maak gou en kry jou kaartjies vandag nog by Opentickets of by die hek 👉🏼 https://t.co/BkpomaQweQ
Die SKRYF’it Liedjieskryfkompetisie,aangebied deur FAK, is ’n platform vir Afrikaanse liedjieskrywers om hul oorspronklike werk ten toon te stel,met die doel om die Afrikaanse musiekerfenis te bevorder. Inskrywings nou oop. Besoek webtuiste en skryf in: https://t.co/8eu3o4IMUA
ONS KAN FEES OMSKEP IN 'N FEES VIR DIE OOG!! Jy opsoek na merch, branding, banners, verhoog decor, gazebos, sambrele of wat ook al vir jou fees? Vir die beste in drukwerk kwaliteit en sakpas pryse epos my nou by [email protected]
Die SKRYF’it Liedjieskryfkompetisie, aangebied deur die FAK, is ’n platform vir Afrikaanse liedjieskrywers om hul oorspronklike werk ten toon te stel, met die doel om die Afrikaanse musiekerfenis te bevorder. Inskrywings maak vandag oop. Hou ons blad dop!!
Another festival proudly supported by Vantage Digital! We can do the same for your festival … bringing colour to celebration and printing that turns every idea into a vibrant reality.
For enquiries and quotations email me at [email protected]
Dit Gons Behoorlik — een van die grootste feeste is net om die draai! Maak gereed - die seisoen van viering is amper hier met van Suid-Afrika se beste kunstenaars op die verhoog. Ons sien jou 16 en 17 Mei in Brits. Kaartjies by: https://t.co/BkpomaQweQ
Turning Your Dream Wedding into a Timeless Reality ... Where love stories come to life! 💕✨ #PerfectlyPlanned
From invitations to honeymoon ... we plan and do it all
Contact us at [email protected] to assist with your perfect wedding
#wedding#weddingplanning
🎉 Sluit by ons aan vir die onvergeetlike ervaring – Dorptoe Fees 2025! 🌟
Maak gereed vir 'n onvergeetlike ervaring gevul met musiek, kos, kultuur en pret SIEN JOU DAAR
Kry jou kaartjie hier👉🏼 https://t.co/BkpomaQweQ
Opsoek na TOP BEKOSTIGBARE TALENT vir jou geleentheid? Wel ons het die antwoord. Bespreek hierdie kunstenaar, DJ en seremoniemeesters so gou jy kan.
Epos my gerus by [email protected]