1 PETRUS MINIREEKS (24) – BEWAAR JOU TONG
1 Pet 3:10-11 “Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie. (11) Hy... https://t.co/zL25YyHMby
1 PETRUS MINIREEKS (23) – EENSGESINDHEID EN SEËN
1 Pet 3:8-9 “En eindelik, wees almal eensgesind, medelydend, vol broederliefde en ontferming, vriendelik. (9) Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met... https://t.co/RnSkTHc9LC
1 PETRUS MINIREEKS (22) – MANS MOET EER AAN DIE VROULIKE GESLAG BEWYS
1 Pet 3:7 “Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook... https://t.co/iqnzJZ7t43
1 PETRUS MINIREEKS (21) – INNERLIKE VERSIERING
1 Pet 3:3-6 “Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, (4) maar die verborge mens van die hart in... https://t.co/Dm31yzMz6i
JY IS NIE MEER WAT JY WAS NIE
"Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here — wandel soos kinders van die lig." Efesiërs 5:8
Voor die dag wat ons reageer het op die heerlike evangelie... https://t.co/t9LG4MXE71
OORWINNING SLEGS OP DIE WEG VAN DIE LIEFDE
"Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie." 1 Joh. 5:3 (OAV)
"Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy... https://t.co/auMNwpJwl6
1 PETRUS MINIREEKS (20) – DIE GETUIENIS VAN ONDERDANIGHEID
1 Pet 3:1-2 “Net so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel... https://t.co/YIUIi9MzN2
'N MOEDER SE GEBED
'n Regskape, goeie ma is 'n ma wat elke dag en soms 'n paar keer op 'n dag vir haar kinders bid, en nooit ophou bid nie.
En haar gebed is nie: "Here maak hulle gelukkig," nie, maar:... https://t.co/Fi52ItY6Za
WARE AANBIDDING BRING LEWENSVERANDERING
Aanbidding begin by die erkenning van ons eie swakheid en verlorenheid, dit vorder dramaties by die openbaring van ons verlossing in Christus, dit kulmineer wanneer ons... https://t.co/zeCNgnIDJo
1 PETRUS MINIREEKS (19) – DEUR JESUS SE WONDE IS ONS GENEES
1 Pet 2:22-25 “Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie se mond geen bedrog gevind is nie; (23) wat, toe Hy uitgeskel is, nie terug uitgeskel... https://t.co/ccQREjDn2e
NEEM MEKAAR VOLLEDIG EN HARTLIK AAN
"Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God." Romeine 15:7
As ons almal presies dieselfde was en dieselfde smake, voorkeure,... https://t.co/fXx8GzoGX5