Kantoor: Skakel môre oggend 9.30 in op @EkLuisterFM 90.6 in die Oos-Kaap en luister na Rudi Claase se onderhoud oor sy splinternuwe enkelsnit #pureplaas.
Julle kan ook op 'n foon of rekenaar luister op die volgende skakel:
https://t.co/xBrmKSHG1e
Môre oggend 26 April 2023. Om 11 uur gesels @RudiClaase. Met @DippenaarEddie. Alles geen oor die Blikkiesfees so kom luister wat alles die jaar by ons fees gaan gebeur!!
Gelukkige Valentynsdag vir al ons luisteraars en faceboek vriende! Ons speel vanoggend so 10:15 @Angel_DeLange_ se nuwe valentysdag enkelsnit "Ek Sal My Vingers Af Baklei" by @DippenaarEddie . Skuif nader dit is beslis 'n treffer! @RudiClaase