Flip Buys: Om net kritiek te lewer gaan egter nie help nie. Al hou ons nie van die regering nie, is ons lief vir die land en wil ons help waar ons kan om dit te laat slaag @BrinkSOS_Skole@SolidariDirk#Bouomtebly#toekomsberaad
| Onderwys |
Kaapse Forum & @SOS_Skole vanoggend saam by Hoërskool Emil Weder, te Genadendal.
Toerusting om #Wolkskool te gebruik & Werkboeke is aan die skool oorhandig.
Sluit aan by die Kaapse Forum & help ons om so meer skole te bereik - https://t.co/MOInQwK00q
Is jy en jou skool al aangesluit by die SOS? Kyk gerus die video om meer te leer van wat alles in 2023 aan jou gebied word! Vir meer inligting besoek https://t.co/lxb1aqueeb
Verskeie rolspelers in die onderwyssektor is ontevrede dat hulle op die nippertjie oor die eerste openbare sittings oor BELA in kennis gestel is. https://t.co/Edzu8SuVer
Is jy en jou skool al aangesluit by die SOS? Kyk gerus die video om meer te leer van wat alles in 2023 aan jou gebied word! Vir meer inligting besoek https://t.co/lxb1aqtGoD
Ondersteun @afriforum en help om ons skole te beskerm. Indien jy in die area is, woon die openbare verhore by. Vir meer inligting besoek https://t.co/Cij5UtdOxC
Soek jou matriekuitslae op Maroela Media! Die lang wag is verby... Binne oomblikke het jy jou matriekuitslae voor jou. Ons hou vir jou duim vas! https://t.co/TSViYybaFY
Die SOS is optimisties oor die verslag oor die vordering van die omstrede BELA-wet. Die meerderheid glo die beheer oor openbare skole se taal- en toelatingsbeled moet by beheerliggame bly. https://t.co/RtaZTEdZPl
#InDieNuus
Jana Terblanche, Afrikaans-onderwysspesialis by die @SOS_Skole, beaam dié siening. "Die vrae was baie bilik, maar sou tog steeds lees met konsentrasie verg." @maroelamedia https://t.co/h7KNpJYJhr
#InDieNuus
"Kandidate wat geleer het, sal baie goed vaar," sê Jan Terblanche, onderwysspesialis in Afrikaans by @SOS_Skole. @Netwerk24 https://t.co/kPYPg8efIU
Die SOS is vandag in die Parlement om mondelinge voorleggings oor die voorgestelde BELA-wetgewing. Vir meer inligting besoek https://t.co/g5ES5ypqOX @SolidariDirk@SBeweging@solidariteit@flip_buys