As dit reën in die SSK streek. Rian Fourie se foto's van Herbertsdale, Gouritz, Mosselbaai, Wildernis en Swartvlei: Die mooi van die plekke waar ons bly.
Twee jong boere uit die SSK streek is genomineer as deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer-van-die-jaar kompetisie. Baie geluk, Johan van der Schyff (Plettenbergbaai) en Nicolaas Jonker... https://t.co/ygVe4erIvl
Vergeet van Superman-, Spiderman- en Batman partytjies. 'n New Holland partytjie is die nuwe "in ding"! Plaasjapie JP Britz van Herbertsdale het sy 2 de verjaarsdag die naweek gevier. Sy oupa Japie Britz was... https://t.co/V6hJxqp1WN