🇿🇦🤝🇮🇷 Minister of @DWYPD_ZA@s_chikunga will deliver the message of support at the 47th Commemoration of the Islamic Revolution Day of the Islamic Republic of Iran.
📅 Friday, 6 February 2026
⏰ 18:00
📍 Maslow Hotel, Menlyn Time Square, Pretoria
Daar is geen verdere hoop vir ons land nie dit is verwoes in alle opsigte deur die huidige regering.Ek wil huil vandag en my optimiste benadering het nou finaal gefaal. As ons nie nou gaan hande vat en die leiding oorneem nie gaan alles ten gronde.Dink mooi oor "ALLES".
@IanCameron23@ActionSocietySA Ek voel nie veilig nie,glad nie.Daar is geen beheer nie en dit gaan veroorsaak dat die mense optrede in hulle eie hande gaan vat.
@IanCameron23 Wat was die vorige bedeling se statistiek tov generaals,ens, wat in elk geval n baie beter werk gedoen het?
Het jy die detail sal interessant wees?
@IanCameron23 Dit is absoluut belaglik en dit het niks met kwalifikasies en leiding te doen nie maar slegs salaris en die skaal.Dit maak alles ivm bestuur belaglik en onhanteerbaar en strek tot geen voordeel van 'n beter polisiemag nie.Kyk maar net na die kriminele statistiek.
@SolidariDirk Maak nie saak wat hulle doen en sê nie ek sal hulle nooit weer ondersteun nie.Hulle is ondergrondse rassismte teen wittes wat nooit sal verander nie.Gemors.