Is jy bang dat jou verlede jou onaanvaarbaar maak voor GOD?
Die HERE JESUS CHRISTUS sit op die troon nie om wraak te neem nie,
maar om jou met trane van genade te nooi: "Komna My toe.”
Hou op vlug
en kom rus vandag!
#JESUS#Génesis45#GenadeUitDieTroonkamer#AfrikaanseBybel
Voel jy vandag of jy net nooit goed genoeg is nie?
Hoor dan die goeie nuus.
Jy hoef nie jouself eers reg te kry voordat jy na die VADER toe kan kom nie.
JESUS het reeds in jou plek betaal.
Jou skuld is weg. #JESUS#Génesis44#Evangelie#Genade#AfrikaanseBybel
Wanneer die beker van oordeel in jou sak gevind word,
eindig alle selfregverdiging.
Die HERE JESUS het die beker van GOD se toorn
in jou plek tot op die bodem gedrink,
sodat jou beker vandag leeg kan wees.
Jou Borg het klaar betaal!
#JESUS#Génesis44#AfrikaanseBybel#Hartstoets
Is jy bang vir GOD se oordeel as jy aan jou verlede dink?
JESUS nooi jou vandag om op te hou krap by die deur en by HOM te rus.
Kom na HOM toe en ontvang Sy vrede heeltemal gratis — jou skuld is klaar betaal.
#JESUS#Génesis43#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybel#vredevirjulle
Is jy moeg daarvoor om alles self te probeer beheer? JESUS nooi jou vandag om jou planne te los en by HOM te rus. Kom na HOM toe en ontvang Sy genade heeltemal gratis. #JESUS#Génesis43#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybel
Wanneer die lewe hard slaan…
is dit dalk die grootste genade ooit?
As jou planne vandag heeltemal in duie stort of jy voel vasgevang in ’n krisis,
is jou eerste reaksie dalk om kwaad of opstandig te word.
#Génesis42#JESUS#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybel
Waarop vertrou jy wanneer die lewe skielik radikaal omswaai?
As jy dink aan hierdie nuwe week, aan werk, of aan jou planne... raak jy paniekerig?
Of onthou jy Wie regtig in beheer is?
#PasOp#Génesis41#JESUS#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybel
Wat doen jy wanneer jy bang is vir die toekoms?
As jy dink aan inflasie, aan werk,
of aan môre se nuwe week...
raak jy paniekerig?
Of onthou jy Wie regtig in beheer is?
Maar GOD word nooit verras deur 'n krisis nie.
#GODsePlan#Génesis41#JESUS#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybel
Jou wag-seisoen is ook 'n bedieningsseisoen.
Josef sit nog in die gevangenis.
Geen uitkoms vir homself nie.
En tog sien hy ander se pyn.
Hy het nie antwoorde gehad nie.
Hy het net na GOD gewys.
#Genesis40#GODismetJou#JESUS#BybelDagstukkie#AfrikaanseBybelhy
PRESIDENT RAMAPHOSA TO ADDRESS THE NATION
President @CyrilRamaphosa will tomorrow, 30 October 2023, address the nation.
Time: 20h00
ISSUED BY THE PRESIDENCY OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
📢 @MTNza, applied for an upgrade on Aug 14. Was told 24-48hrs. It's been longer, and still no action! 📷 Tried to cancel, no call back. 📷 Can't even cancel due to bad service! Is this #MTNDoingWhatItTakes or #MTNDoingWhatItTakesToLoseCustomers? ⏳